|
|
|
Skryf i lewens ervaaring neer...
Title: Skryf i lewens ervaaring neer...
Category: Literature / Creative Writing
Details: Words: 618 | Pages: 2.6 (approximately 235 words/page)
Skryf i lewens ervaaring neer...
Ek het nou al vir 'n bietjie meer as 36 uur ophou rook. Dis moerse moeilik. Laat ek julle net 'n idee gee. Ek het in daardie 36 uur meer as 389 keer aan sigeratte, vuurhoutjies, lighters en vlamme gedink en wou net 4 keer regtig baie graag 'n sigaret rook.Hoekom het ek ophou rook? Wel, verskeie redes waarvan die eenvoudigste seker maar is: Want dis sleg vir my. Van die ander redes: jy kan nie meer so
showed first 75 words of 618 total
You are viewing only a small portion of the paper. Please login or register to access the full copy.
|
|
showed last 75 words of 618 total
meer aan en oor seks vandat ek ophou rook het, maar dit kan definitief nie toegeskryf word aan 'n sogenaamde orale fiksasie nie. Nee, eerder aan gesonder longe, beter asembeheer en langer uithouvermoë. Hmmm... dit gee my sommer weer moed om vir nog twee dae op te hou rook.Wel, Sysie, moet sê jy het my eintlik nogal gehelp. Dankie. Sal jou op hoogte hou van enige orale fiksasie wat dalk verander in faliese fiksasies.
Need a custom written paper?
|
|